Produksie faktore Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 5 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Gee n sinoniem vir produksie faktore.
Wat word beskou as n onderneiming se grootste bate.
........verwys na betaling vir werk wat gedoen is.
Die produksie faktor wat al die ander produksie faktore bymekaar bring en hulle in werking stel is.
........is die manier waarop werkgewers met werknemers in die werkplek met mekaar kontak het.
.....verwys na werkers wat geen vaardigheidsopleiding het nie.
.....verwys na werkers wat meer opleiding en vaardighede het.
.....is enige wekers met n spesiale vaardigheid.
........indiensneimings praktyke is indiensneiming praktyke wat op goeie arbeidsverhoudinge fokus.
Werknemers wat tevrede en gemotiveerd is meer......
Sonder natuurlike hulpbronne en......is dit nie moontlik om n onderneiming te vedryf nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Musiekkonsepte

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

EBW: Ekonomie

Crossword

gesk crosword

Crossword

EBW

Crossword

Minerale Revolusie

Crossword

EBW

Crossword

Produksie faktore

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword