This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 4 to 29 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Beroepsgestruktureerde leerprogram wat deur geakkrediteerde verskaffers aangebied word.
6 Weke betaalde verlof in 'n 36 maande periode.
Om 'n persoon/groep anders te behandel as wat jy andersins sou doen
Beskryf die pligte en verantwoordelikhede van 'n spesifieke werk.
'n Ooreenkoms tussen die werkgewer en werknemer wat wetlik bindend is.
Kandidate word geplaas waat hulle optimaal sal funksioneer en waarde toevoeg tot die onderneming.
Hoe onderneming aan 'n wet kan voldoen (sinoniem)
Konsiliasie, ..... , Bemiddeling, Arbitrasie
Registreer leerlinskap ooreenkomste en leerprogramme
'n Minimum van 4 weke kennis moet gegee word indien die werker vir 'n jaar of langer in diens geneem was.
Versterk 'n kultuur van verbruikersregte en verantwoordelikhede.
Reg op ........... beteken verskaffers mag nie vals inligting verksaf oor hul produkte nie.
Proses waardeur 'n organisasie 'n aantal werknemers vir operasionele redes verminder.
Fonds bied korttermyn finansiele bystand aan werkers wanneer hulle werkloos word.
SSGB analise, PESTWO analise, Porter se vyf magte is ........ gereedskapsinstrumente
• Die besigheid voeg 'n nuwe produk of diens by wat verband hou met bestaande produkte en wat 'n beroep sal doen op nuwe kliënte.
Alle bates word verkoop om krediteure te betaal weens 'n gebrek aan kapitaal / kontantvloei.
Hierdie strategie behels die vind van nuwe markte en nuwe maniere om produkte te versprei.
As die besigheid se produk maklik vervang kan word.