Tipes inkomste wat besighede ontvang Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 26 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die sakeondernemings verdien geld deur goedere aan kliënte te verkoop. Die sakeondernemings koop die goedere en verkoop dit teen ‘n wins.
Die sakeondernemings verdien geld deur goedere aan klante, gewoontelik handelsondernemings, te verkoop wat hy gemaak of in afwerk te goedere omskep het.
Geld word vir ‘n sekere (vaste) tydperk belê en kan nie voor die einde van die tydperk onttrek word nie
Die sakeondernemings ontvang rente op ‘n gunstige bankrekeninge of op beleggings
Die sakeonderneming ontvang _______ as dit vir kredietklante _________ op die uitstaande of agterstallige rekening vra.
Wat is die teenoorgestelde van inkomste?
Iemand wat jou haresny word wat genoem?
Wat word ontvang vir die verhuring van eiendom?
Wat ontvand die besigheid as hy geld maak uit 'n produk of diens?
Wat word dit genoem wanneer 'n sakeondernemings produk verkoop namens ‘n ander sakeonderneming en ontvang ‘n persentasie kommissie op die verkope?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Entrepreneursdag

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

REKENINGKUNDE

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Bywoorde

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword