Entrepreneursdag Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 12 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

-uitgawes is die koste wat in die daaglikse verloop van die sakeonderneming voorkom
Twee soorte winste in n sakeonderneming is........ wins en netto wins
Iets wat jy beoog of beplan om te bereik
Inkomste wat verdien is minus die uitgawes
Die koste om geld te leen
Daardie koste wat wel verander
N sakeman of - vrou wat n sakeonderneming oprig en die risiko's daaraan verbonde, aanvaar
Daardie koste wat nie verander nie
Iets buite ons beheer wat deel van n SWOT - analise vorm
N beraming van die verwagte inkomste en die verwagte uitgawes
Dinge waarsonder verbruikers nie kan lewe nie
Koerante en die internet is twee soorte..... media

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword