This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 26 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Word aan die linkerkant van die grootboekrekening ingeskryf.
Word aan die regterkant van die grootboekrekening ongeskryf.
Geld wat die eienaar in sy besigheid bele om dit te kan begin.
Geld wat die besigheid verdien of ontvang.
Jostes wat die besigheid aangaan om besigheid te kan doen.
Wanneer inkomstes meer is as uitgawes.
Geld wat die beigheid aan ander persone of besighede skuld.
Wanneer uitgawes meer as inkomstes is.
Besittings van 'n besigheid, bv. toerusting.
Bates=Eienaarsbelang+Laste
Staan ook bekend as ekwiteit.