Entrepreneurskap Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Spesifieke groep mense wat sal belangstel in jou produkte of dienste en wat dit sal aankoop.
'n Gedetailleerde verklaring wat die produk beskryf.
Koste wat dieselfde bly ongeag van die hoeveelheid geproduduseer, bv. huur.
Koste soos telefoon, skryfbehoeftes en internet.
Salaris of inkomste voor aftrekkings.
Plek, prys, promosie, persone en produk.
Geld wat die eienaar van 'n besigheid verdien omdat hulle geld in die besigheid belê het.
'n Persoon wat produkte of dienste verskaf om 'n wins te maak.
'n Persoon wat produkte of dienste koop of gebruik.
Beginkapitaal.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mikro Omgewing

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

EBW

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword