This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 7 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
bestuur die fondse in die departement
die moontlikheid dat iets kan verkeerd loop in die maatskappy is ________bestuur
dié funksie is verantwoordelik vir die hantering van data
goedere wat op die perseel beskikbaar gehou word vir verkope
word ook die bedryfsfunksie genoem
‘n geregistreerde simbool van ‘n sakeonderneming of produk
hierdie kapitaal word gebruik om voorraad te koop of uitgawes te betaal
bestuurder verrig take om die doelwitte of mikpunte van die sakeonderneming te bereik
hierdie plan word op gestel om risiko’s te verminder of te voorkom
werf mense om vakatures te vul met die regte vaardighede