This printable crossword puzzle has 11 clues. Answers range from 10 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Verandering in regeringsbeleid en in internasionale handelsverhoudinge, saksies en oorloë
Armoede, werkloosheid, bevolkingsgroei, MIV en VIGS
Verandering in wetgewing of instel van nuwe wette
Verlaging van rentekoerse en ń verhoging van die inflasiekoers
Verbetering van produksietegnieke en die informasie, kommunikasie, tegnologie revolusie
Nuwe firmas wat die mark betree
Nuwe - - - - - - - - - - doelstellings of teikens
Wanneer ń groot aantal personeel die sakeonderneming verlaat of betree
Nuwe beleide en - - - - - - - - - - wat die onderneming implementeer
Veroorsaak deur faktore buite die onderneming se beheer
Poog om swakpunte binne ń onderneming te verbeter