Besigheidstudies Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 8 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die vermoë om nuwe idees te bedink
Entrepreneurs loop berekende risiko`s. Hulle weeg risiko`s op teen mekaar voor hulle `n besluit neem.
Jy moet so optree om jou doelwitte te bereik.
Hulle kan veranderinge in die mark- en besigheidsomgewing voorspel.
Duur minstens vyf jaar voordat ondernemings gevestig is, en in staat is om voldoende inkomste te genereer om homself te onderhou.
Hulle wy dikwels al hul tyd, vaardighede, kundigheid en hulpbronne aan die stigting van `n onderneming.
Entrepreneurs wil dikwels nie afhanklik wees van ander mense nie.
Wanneer entrepreneurs suksesvol is, neem hul selfvertroue toe en verbeter hul selfbeeld.
Omsuksesvol te wees, moet `n entrepreneur na voorstreflikheid strewe en die entrepreneur moet suksesvol wil wees.
Hul is goeie leiers wat ander oorreed om hulle te help om hul visie te verwesenlik.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokraai

Crossword

Mense Regte

Crossword

Drama

Crossword

Habitatte

Crossword

Gr 12 Wetgewing

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword