This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat word eienaars in ń vennootskap genoem?
Vennootskappe is ń manier om meer ...vir uitbreiding te kry.
Wat word ń geskrewe ooreenkoms van ń vennootskap genoem?
Vennootskappe is maklik/ moeilik om te stig.
Gesamentlike besluitneming lei tot... resultate
Verskille kan onder vennote ontstaan wat lei tot....
Gee ń sinoniem vir vennootskapooreenkomste.
Wat is die minste aantal persone wat ń vennootskap kan vorm?
Wat gebeur met die vennootskap indien een van die vennote sterf of aftree?
Ń naamlose vennoot word ook ń.... vennoot genoem.