This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 7 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jou ______ is hoe jy oor jouself voel en hoe jy jouself sien.
________ die rede om iets op 'n spesifieke manier te doen.
__________ help jou om goed te voel oor jouself.
Om uit te staan of 'n merk te maak.
Die vermoë van die spiere om aan te hou, sonder om moeg te word.
Seksuele gedrag is die manier waarop jy jou ______ uitdruk.
Om met meer as een mens op 'n slag getroud te wees.
Kenmerke of kwaliteite wat eie aan iets is.
Die vermoë om iemand se gevoelens te verstaan en te deel.
Simpatie en deernis vir iemand wat ly.
Iets in staat te stel om te begin.
Iets wat jou verhoed om iets te doen.
Die _______ leerstyl word ook die leerstyl van sien en sig genoem.
Die leerstyl word ook die leerstyl van lees en skryf genoem.