Kortvrae Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 6 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die son verskaf hierdie soort uitset-energie
Klewerige grond wat water vir 'n lang tyd vashou.
'n Masjien is 'n ........ wat energie op 'n manier verander.
As plant en diere materiaal ............ word dit in kleiner dele afgebreek.
Moenie muurproppe oorlaai, want dit kan ........ veroorsaak.
Twee of meer elektriese komponente wat elektriese energie stoor. Dit is iets wat ons elke dag gebruik.
Elektrisiteit wat deur water opgewek word noem ons .....
Dis 'n staaf wat draai met lemme wat daaraan vas is en soos 'n wiel daarom gerangskik is.
Dis klein stukkies gebreekte rots.
Dis 'n draaibeweging van 'n voorwerp om sy eie as.
Dis mense wat fossiele bestudeer.
'n Masjien wat elektrisiteit opwek.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dis 'n land

Crossword

Natuurwetenskap

Crossword

Hersiening

Crossword

In die Sitkamer

Crossword

GR9 ELEKTRISITEIT

Crossword

NWT Kwartaal 3 Toe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword