This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 2 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee my ‘n oomblik asseblief, laat ek vertel. Van ‘n land waarin ek woon, drome droom, wel! Gee my ‘n oomblik en onthou van al daai dae. Was net ‘n laaitie in die Vrystaat op die plaas, ja! Onthou daai dae van waatlemoen en . _______.
Om ‘n _________ te eet en die Madiba jive te doen, die Huisgenoot, Stellenbosch, Mannetjie Roux.
Brandewyn en _______ om die probleme op te los.
En tannie Carike op die radio wat sing. En ons ______
... hard vir die Bokke om die beker terug te bring, ____!
Hierdie land, wat my geluk bring. Dis ‘n land van kleure en klank. Dis ‘n land van oorvloed en dank. Dis ‘n land wat almal na strewe. Dis ‘n land sonder horison en dis ‘n land wat weet hy kan. Ook ‘n blyplek neerlê vir my. Gee my ‘n oomblik ______, laat ek vertel.
Van ‘n land waarin ek woon, al die drome wat ek droom, wel! Gee my ‘n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots te sê ek is Afrikaans en dit te kan bedoel. Om ‘n .... te eet en die Madiba jive te doen, die Huisgenoot, Stellenbosch, Mannetjie Roux. _______ Cape flats, die kaptein Loftus toe.
O maak jou venster wawyd oop as jy _______ toer, ek voel die wind as my land jou roep.
Dis ‘n land van kleure en klank. Dis ‘n land van oorvloed en _______. Dis ‘n land wat almal na strewe.
Dis ‘n land sonder _______ en dis ‘n land wat weet hy kan. Ook ‘n blyplek neerlê vir my.
Gee my ‘n oomblik asseblief laat ek jou _____.