Periodieke tabel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Elements & Periodic Table has 12 clues. Answers range from 2 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Gas wat ons inasem om te oorleef.
Suiwer stowwe wat nie in eenvoudiger stowwe afgebreek kan word nie
Dui die posisie van die element aan
Element wat voorgestel word deur atoomgetal 20
Simbool vir element Koper
Goeie geleiers van hitte en elektrisiteit
'n Gas wat gebruik word om swewende ballone te maak.
Nie-metale breek maklik, dus sê ons dit is......
Kombinasie van metale en nie-metale
Fisiese eienskap wat verwys na 'n stof wat in dun drade getrek kan word
Naam van die element in periode 6 en groep 10
Simbool vir Yster

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

behuising

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

minerale en mynbou

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword