This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Sterre wat in trosse saamgroepeer is.
Die sterrestelsel waarvan ons deel is.
Ster in die middel van die sonnestelsel waarvan ons deel is.
Die son en al die planete wat om die son beweeg.
Liggame wat om 'n son beweeg, byvoorbeeld die aarde.
'n Liggaam wat om 'n ander liggaam wentel.
Onreëlmatig gevormde stukke soliede materie wat om die son wentel.
Stukke bevrore gas en stof.
Rotse wat teen 'n spoed deur due ruimte beweeg.
Om in 'n sirkelbaan te beweeg.
'n Trekkrag wat baie groot voorwerpe uitoefen op die dinge om hulle.