This printable crossword puzzle on the topic of Astronomy & Space has 10 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit neem die Aarde 1.3.1 ___________ om die rotasie om sy eie as te voltooi.
Die Aarde 1.3.2 __________ om die son.
Dit neem die Aarde 1.3.3._________ dae om een keer om die son te wentel.
Die grootste planeet 1.3.4 ___________
1.3.5 ___________ word gemaak van sandkorrels wat hard geword het.
1.3.6 __________ word gevorm deur verharde klei
1.3.7 ________ bestaan uit kristalle
Glas word van 1.3.8 ___________ gemaak
1.3.9 ________ word gevorm uit kalksteen
Hierdie korrels lê bo-op mekaar in lae en word 1.3.10 _________ genoem