This printable crossword puzzle has 12 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
die eerste dag van die week
die afrikaanse woord vir orange(fruit)
die maand wat valentynsdag in is
die afrikaanse naam vir Cape Town
watter nommer kom na ses
die seisoen wat na winter kom
die ding waarin ons kan swem
die naam van die meermin in die boek Plons
wat is a mermaid in Afrikaans
die afrikaanse woord vir ocean
ons ry daarin as ons uitgaan
wat noem ons die hoof van 'n skool