This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ń algemenene vorm van spesiale manipulasie
Die vervalsing van ń epos boodskap se opskrif sodat dit lyk asof dit die boodskap van iemamd anders as van sie werklike bron af kom.
Hou boek van watter sleutels jy druk.
Malware wat homself oor ń netwerk versprei.
Malware wat ń skadelike program is wat homself voordoen as ń nuttige program.
Programmatuur wat advertensies aflaai en jou bombadeer met advertensies wanneer jy aan die internet koppel.
Word gelei na ń ander webtuiste as wat die gebruiker in die webblaaier intik.
Programmatuur wat probeer dop hou hoe jy jou rekenaar gebruik.
Rekenaar wat geinfilteer is en van ń afstand beheer wird deur ander rekenaars.
Program wat geskryf is om die werking van rekenaar te belemmer