This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 13 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Karmagnete, plakkate op lamppale, ens. is deel van die tipe bemarking
n' Gedrukte advertensie wat by verkeersligte uitgedeel word
n' Gedrukte media advertensie wat net in swart en wit voorkom
Die duurste mediavorm
n' Ander woord vir "bemarking"
Hierdie media is n' voorbeeld van digitale media, bv. Facebook
n' Groep mense op wie jou advertensie gemik is
Wanneer besighede elektronies vir jou pamflette en advertensies stuur stuur hulle dit in die manier van...
Vereistes van n' goeie advertensie
n' Doel van bemarking is die ... van n' nuwe produk
Die voorbeeld (voorsmakie) wat besighede soms saam hul pamflette uitdeel
n' Radio - of televisie-aankondiging
Wanneer daar kompetisie onder besighede is vir dieselfde mark noem ons dit...