This printable crossword puzzle on the topic of Genetics & DNA has 10 clues. Answers range from 6 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die dubbele stel chromosome bv. 46 by die mens
Die enkel stel chromosome bv. 23 in gamete by die mens
Die 22 Paar chromosome in die menslike kariotipe wat nie geassosieer word met geslagbepaling nie.
Die volledige diploiede stel chromosome in n enkele somatiese sel van 'n organisms gerangskik in homoloë Paar chromosome volgens, grootste, vorm en getal
Paar geslagschromosome in die menslike kariotipe
Die tipe seldeling wat vier genetiese verskillende dogterselle produseer
Die fase waartydens replikasie van DNS plaasvind
Die fase waartydens homoloë chromosoompare rangskik by die ewenaar
Die abnormaliteit waar 'n individu 47 besit in elke somatiese sel
Die plek waar chromatiede oor kruis tydens Profase 1