Interaksies en Interafhanklikhede Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 7 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die somtotaal van al die ekosisteme op aarde.
'n Gebied wat bestaan uit lewende en nie-lewende organismes wat reageer op mekaar.
Alle lewende dinge in een omgewing.
'n Groep individue van dieselfde spesie.
Die verskeidenheid van lewe.
Die gebied waar 'n organisme bly.
Lewende faktore.
Nie-lewende faktore.
Albei partye trek voordeel uit 'n verwantskap.
'n Verwantskap waar een party voordeel trek sonder dat die ander een geaffekteer word.
'n Verwantskap waar een party bevoordeel word, tot die ander een se nadeel.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Definisies

Matching Quiz

Geskiedenis

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Poësie

Crossword

Biome

Crossword

ABIOTIESE FAKTORE

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword