This printable crossword puzzle on the topic of Physical Geography has 10 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Rotse en grond van die Aardkors
Water op die oppervlak en onder die oppervlak van die Aarde
Gaslaag wat die Aarde omring
Sfeer van alles wat op die Aarde lewe
Lewende element
Nie-lewende elemente
Buitelaag en minste dig
Warm rotse by 1000°C
Kern van Aarde wat hoofsaaklik uit yster en nikkel bestaan
Kern wat bestaan uit digte metaalrotse