GESKIEDENIS VAN LEWE OP AARDE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 17 clues. Answers range from 7 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Lang geologiese tydperke van drastiese temperatuurverlaging van die aardoppervlakte en atmosfeer.
Groot ysplate vorm as gevolg van afkoeling in die aarde se temperatuur.
Tydens ystydperke het baie diere migreer na warmer streke op die _____.
Prokariote het nie suurstof nodig gehad om te respireer nie en het _____ gerespireer.
Reuse kontinent 200 mjg.
Suidelike superkontinent.
Noordelike superkontinent.
Kontinente wat uitmekaar uit skuif.
Die studie van die verspreiding van huidige en uitgestorwe plant- en dierspesies in bepaalde geografiese streke op aarde.
Die studie van plant- en dierfossiele.
‘n Wetenskaplike wat fossiele bestudeer.
Geoloë verdeel die geskiedenis van aarde in _____.
Oorgangsfossiel tussen reptiele en voëls.
Periode waarin ‘n groot verskeidenheid organismes verskyn het.
Die sterf van die lede van ‘n spesie sodat daar nie een oorbly nie.
Wanneer meer as 50 % van spesies binne ‘n kort geologiese tydperk uitsterf.
Een van die teorieë oor die oorsaak van die massa-uitsterwing aan die einde van die Kryttydperk wat aanvaar word.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Die Maan

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Biome

Crossword

Biotiese faktore

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword