Watse tipe vakansie het Hansie en Naudica laasjaar gewen? Crossword

This printable crossword puzzle has 26 clues. Answers range from 1 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Waar het Naudica studeer
Waar het Hansie studeer?
Waar in Afrika was Hansie alleen op 'n uitreik
Wie was Hansie en Naudica se match-maker (Behalwe natuurlik Jesus)?
Met watter item het Hansie Naudica gevra om te trou?
Wat is Hansie se bakkie se bynaam?
Wat is, volgens Hansie, altyd die antwoord?
Waar het Hansie en Naudica die eerste keer ontmoet?
Waar het Hansie Naudica gevra om te kys?
Wat was Naudica se BMW se bynaam gewees?
Watter stoutigheid eet Hansie en Naudica die meeste?
Wat noem Naudica vir Hansie as hy aanjaag?
Wat is Hansie se gunsteling buitelug-aktiwiteit?
Wat is Naudica se gunsteling aktiwiteit?
Wat is Naudica se bynaam van haar pa?
Wat was Hansie se eerste kar?
Watse troeteldier sal Hansie en Naudica baie van hê?
Spar in Paarl het die lekkerste
Waar gaan Hansie en Naudica hulle nuwe lewe saam begin
Watse tipe vakansie het Hansie en Naudica laasjaar gewen?
Wat was Hansie se gunstelling vak op skool?
Waar was Naudica se favourite pozzie in Paarl?
Watter blom gebruik Hansie as bynaam vir Naudica?
By watter gemeente het Hansie ‘n diensjaar gedoen?
Wat is Naudica en Hansie se droomkar?
Die trou paartjie het vir mekaat die .... Faktor

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

[email protected]

Crossword

Familieraai

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Ken ons

Crossword

Nico en Franci

Crossword

Klokkieraisel

Crossword

David & Mylandri

Crossword

Antieke Egipte

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword