This printable crossword puzzle has 16 clues. Answers range from 2 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter maand het die Verliefdes ontmoet?
Watse sport hou Herman van?
Watter honde het die Verliefdes?
Hoeveel broers het Herman
Wat is Miranda se nooiens van?
Gee ‘n ander woord vir kwaad en honger?
Wat drink die paartjie graag?
Hoeveel jaar is die Verliefdes saam?
Wat is Herman se middel naam?
Watter land het die Verliefdes al in gebly?
Wie dra die broek in die Verliefdes se huis?
Wil die Verliefdes vir ‘n pinkvoet probeer?
Watse kleur is Miranda se oë?
Waar werk Herman?
Waar werk Miranda?
Wie van ons Verliefdes is altyd reg?