This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 18 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Van watter speelgoed hou Jaap?
Wie het Die Held geskryf?
Wie eet die appelstronk?
Wat is die seepbel se naam?
Wat beteken Kokkenotch?
Wie verskyn aan Gawie?
Wat eet Rafi graag?
Waar woon Daniël?
Wie het Arrie geteken?
Watter skoene dra Ali?
Wat brei Ouma?
Wie is Geluksvoël se mensemaat?
Waar woon Nulniks?
Wat beteken Poenankies?
Op watter bladsy is die seebrommer?
Hoeveel stories is in die boek?
Die miswolk is soos haar...?
Wat is skrywer Nathan se van?