This printable crossword puzzle has 19 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter woord beteken dat die partikels van 'n stof versprei tussen die partikels van 'n ander?
'n Mengsel waarin ons nie die verskillende stowwe kan identifiseer nie.
Dit lyk regdeur die hele oplossing dieselfde.
Kan oplos.
Kan nie oplos nie.
Hoe goed 'n stof oplos.
Vloeistof waarin iets oplos.
Vloeistof verander in 'n gas.
Opgeloste stof verander in kristalle.
Spesiale apparaat wat vloeistowwe of oplossings laat deurvloei.
Kleinste dele van 'n stof.
Partikels is baie naby mekaar.
Daar is klein spasies tussen die partikels.
Die partikels kan vinnig en vrylik beweeg.
Twee of meer stowwe wat saamgevoeg is.
Breek 'n mengsel weer op soos wat dit aanvanklik was.
Vastestofmengsel te skei met die hand.
Wat gebeur as jy 'n vastestof (soos ys) verhit?
Die omgekeerde van smelting.