Intensiewe vorme Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 6 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Johan het sy knieg (baie blou) _____________________ geval.
Die muur in Sannie se kamer is (baie groen) _________________________.
Lilly se ma het vir haar 'n (baie nuwe) _____________________ tas gekoop.
Sarie se hond het haar beddegoed (baie nat) ______________________ gemaak, omdat sy nat gereen het.
Juffrou Blomme het 'n (baie rooi) _______________________ rok aan gehad vandag.
Ouma Lina het 'n (baie vet) ____________________ vark op die plaas.
Megan se ma was (baie moeg) ________________ nadat sy die huis skoon gemaak het.
Alhoewel Megan se baie moeg was, is hul huis nou (baie skoon) ___________________.
Die baba hondjie is (baie lewendig) ____________________ voor sy siek geword het.
Die drie jarige seuntjie was (baie bang) __________________ vir die groot beer wat hy by die dieretuin gesien het.
Die kruideniersware wat die Olivier gesin gekoop het was (baie duur) ______________________.
Die graad 5 leerders was (baie flou) _________________________ toe hulle van die skoolkamp af gekom het.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

WOORDE MET "J"

Crossword

Afkop

Crossword

Diere

Crossword

Bybel Blokraai

Crossword

SPORE OP DIE MAAN

Crossword

afrikaans

Crossword

Ester

Crossword

Bywoorde

Crossword

INTENSIEWE VORME

Crossword

Hersiening

Crossword