This printable crossword puzzle on the topic of World Geography has 30 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Daai gapende voëls dringk water hier in die hitte
Vernoem na `n Seevaarder
`n Bakleiplek waar daar geen baklei is nie
Hier bly almal wakker
Waar die Vaal Sein word
Man van smarte
`n Kaapse koerant kry sy eie blyplek
In Duistland het hierdie plek 2 n'e
`n Sous is na hierdie plek vernoem, soortvan
Daai ou wat jou bagasie op die trein dra, sy dorp
Te veel droë wyn, dan gebeur dit
Hy eet net in klein happies
Die veld waar geloof en liefde nie is nie
Onse Vader
Maak `n put
Volgens Louis Leipoldt het `n berghans hier `n veer laat val
Vitemin C vallei
Slang!
Nie die regte waters nie
Die koning se ou blyplek nie meer goed genoeg
Beteken beter as die suide (inheemse taal)
Plek van hout, aan die kus
Waar daai meisie duimgooi
By die strand gaan dit net oor die lywe
Die olifiant plek
Hier is dit nooit somer nie
By hierdie rivier slaap jy glad nie
Hooftooisel waters
In Engels word dit hier nooit nag nie
Die blouwaters is hier nie groot nie