This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 2 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vir wie het Marco Polo in China gewerk?
Waar is Marco Polo gebore?
Vir hoeveel jaar het Marco Polo in China gewoon?
Wat was die Eerste klas boodskappers se transportasie vorm?
Wie was Khoeblai Khan?
Met wat het hulle baie op die Syroete gehandel?
Wat het die hoogste prioriteit boodskapper sy perd meë aangevra?
Wie het gesterf toe Marco Polo 15 jaar oud was?
Watter woestyn is deur die Polo-broers oorgesteek?
Een van die goedere wat Marco Polo teruggeneem het na Europa.
Waarop was die keiser se handtekening?