This printable crossword puzzle on the topic of Bible & Scripture has 20 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waarvan was Johannes se klere gemaak? Matt 3:4
Wie was die kleremaakster in Joppe? Hand 9:39
Josef kry spesiale klere met - Gen 37:3
Klere in die Bybel was gewoonlik - van kleur. Pred 9:8
Weelde word gewys dmv - klere. Matt 11:8
Elke - sal verbrand word. Jes 9:4
In Ps 102:27 is klere die simbool van -.
Die Verlore Seun se klere dui op sy status wat - is. Luk 15:22
Herodus het sy - aangetrek. Hand 12:21
Lang, wit klere is gegee aan gelowiges wat - is vir hul geloof. Openb 6:11
Met die pers - spot die soldate vir Jesus. Joh 19:2
Sy moet haar klere uittrek as simbool van die nuwe - in haar lewe. Deut 21:13
Daniël se klere ruik nie eens na - nie. Dan 3:27
Paulus vra sy -. 2 Tim 4:13
Lang mantel met moue was 'n teken dat sy nog 'n - was. 2 sam 13:18
Wie gee die bevel dat Paulus sy klere moet aantrek? Hand 12 :8.
Die lelies - nie klere nie. Matt 6:22
Dissipels mag slegs - saamneem. Mark 6:9
As iemand jou - eis... Matt 5:40
Mev Spreuke 31 dra klere van - en linne