This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die subkultuur waaraan Elzette behoort
'n Gewilde Japannese gereg met rys en rou vis
Ilse se niggie in Japan
Dit het ontplof by die Fukushima Dairachi Kernkragstasie
Japannese skryfkuns
... Aoyama (sy voornaam)
Ilse was besig om dit te skryf
Betekenis van Amaja
'n Vloedgolf water wat verwoesting veroorsaak
Die besigheidsveld waarin Mercia werk
Tradisionele Japannese rok gedra deur vroue
Die skaal waarmee die sterkte van 'n aardbewing gemeet word
Die inrigting waar Ilse se ma opgeneem was
Tradisionele Japannese kryger
Die hoeveelheid Hollandse borde wat Tessan aan vasgeklou het
Die protagonis van die verhaal
Futakutchi-onna is die vrou met die twee ....
Botsings en .... vorm die kern van die drama
'n Ander naam vir die hoogtepunt van 'n drama
Amaja se ma se naam