General ledger Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 14 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Vir elke debiet is daar 'n krediet. Dit word genoem die ___________inskrywings reel
Die afdeling in die Algemene grootboek waar inkomste- en uitgawe rekening geopen word is die __________afdeling.
Uitgawes vermeerder/ verminder Eienaarsbelang
Die twee rekeninge wat geaffekteer word indien die voorskot bedrag herstel word is Bank en _____________
Wanneer die KKJ oorgeboek word na die Algemene grootboek word die Kleinkas rekening ge________
Die afdeling in die Algemene grootboek waar Kapitaal en Bate rekeninge geopen word, is die ___________afdeling.
Wanneer uitgawes vermeerder word dit aan die __________ kant te boek gestel.
As die besigheid meer geld spandeer op uitgawes, word die uitgawe rekeninge _____________
Wanneer Totale betalings (KBJ) oorgeboek word, word Bank gekrediteer en __________rekeninge gedebiteer
Kapitaal bydrae vermeerder of verminder Eienaarsbelang
Hoeveel rekeninge word geaffekteer met verkope?
Wanneer goedere verkoop word, word Handelsvoorraad rekening ge __________
Die bykomende reël wanneer die KOJ na die Algemene grootboek oorgeboek word is dat Handelsvoorraad gekrediteer word en Koste van verkope word ge__________
Die twee rekeninge wat geaffekteer word wanneer herstelwerk betaal word is Herstelwerk en ___________

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Debiteure

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Oefening 1.10

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword