This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n________is 'n vorm van besigheid met net een eienaar
Die eienaar se vergoeding vir sy of haar entrepreneurskap.
Die eienaar betaal____________op sy/haar private inkomste sowel as die wins van die besigheid
Vereistes wat geen verband hoe met die oprigting van 'n alleenhandelaar nie.
Die geldbydrae van die eienaar
Die eienaar is vir alle__________verantwoordelik.
Betekenis van lewensduur.
Die alleenhandelaar het dus__________aanspreeklikheid.
Voorbeeld van 'n alleenhandelaar
Die vermoë van die alleenhandelaar om kapitaal te bekom, hang van die__________van die eienaar af.