This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Vorm van handel waar mense goedere ruil sonder om geld te gebruik.
Mense trek uit landelike gebiede na stede.
Die wêreld word net al hoe meer onderling afhanklik a.g.v tegnologie
Om suksesvol en ryk te wees
Ons begeertes wat nooit ophou nie.
'n Middel wat gebruik word vandag om goedere te koop.
Besighede moedig verbruikers aan om soveel moontlik geld te spandeer.
Fabrieke wat baie goedere produseer veroorsaak 'n negatiewe invloed op samelewing.
'n Rol van geld wat beteken hy hou sy waarde oor tyd.
'n Koeldrank produk wat wêreld wyd verkoop word.