Sleutelwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die eerste mense in die land.
Mense wat vee aanhou vir voedsel.
Posisie of stand.
Persoon wat antieke geskiedenis blootlê deur historiese terreine op te grawe.
Wanneer een land 'n ander land oorneem.
Iemand wat geskool is in houtsneewerk, klipwerk of die maak van meubels.
'n Bouer, loodgieter, verwer of elektrisiën.
'n plek waar matrose kan eet, drink en woon.
'n Struktuur wat in die see of ander water uitsteek wat vasmeerplek aan skepe bied.
Wanneer mense met geweld teen iemand wat hul baas is, opstaan.
'n Nederlandse silwermunt.
Mense is sleg behandel en selfs doodgemaak vir godsdienstige of ander redes.
Mense wat uit hulle land vlug as gevolg van oorlog of vervolging.
Wanneer iets weggeneem word wat aan jou behoort.
Persone wat na verre lande gaan om die Christendom te verkondig.
Versprei.
'n Christenseremonie waar 'n baba in die Christengeloof opgeneem word.
Die proses om 'n gekwalifiseerde predikant of priester te word.
Uitgesterf.
Iemand wat die betekenis van een taal verstaan en dan die betekenis oordra in 'n ander taal.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

gesk crosword

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW 3

Crossword