Sleutelwoorde Crossword

This printable crossword puzzle has 18 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hoe jy jouself sien
Selfvertroue of eiewaarde
Sleg, skadelik of beledigend
Behulpsaam, aanmoedigend of opbouend
Antwoord of kommentaar
Wat ons voel
Vriendskap, kontak met daardie persoon
Aan of van die hart/gevoel
Aan die liggaam
Warmte, versorging, vriendelik
Afbrekend
Fisieke geweld wat bedoel is om iemand seer te maak
Manlik of vroulik wees
Die doel of posisie van iemand in 'n groep of gesin
Daaglikse werk, take of pligte
Wanneer 'n ander persoon inpas by 'n vaste idee wat iemand oor daardie persoon het
Wanneer mense andee beoordeel
'n Onakkurate manier om dinge te sien

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

LO

Crossword

Lewensvaardigheid

Crossword

Leereenheid 3.1

Crossword

Sleutelwoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

LO BEGRIPPE

Crossword