This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 9 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die verwerking van voedsel.
Die verandering van 'n rou materiaal na 'n bruikbare produk.
Die verandering van 'n bruikbare produk na 'n finale produk.
Swak voedselhigiëne kan lei tot ________________________ .
___________________________ moet ten alle tye toegepas word wanneer daar met kos gewerk word.
Verpakte voedsel produkte moet van dit beskik.
Datum op vars voedsel wat aandui wanneer dit nog veilig is om te gebruik.
Datum op verpakte voedsel wat aandui wanneer daarde produk nie meer op sy beste sal wees nie.
'n Vorm van voedsel bymiddels.
Voedsel wat op een of ander manier gemanipuleer is deur ander produkte by te voeg.