This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die noot wat 3 kwartnote tel
Die noot tel 4 tellings
'n Pendulum wat die presiese tyd aandui waarteen musiek uitgevoer word
Die teken wat aandui dat die speler weer van voor af moet begin
Die helfte van 'n halfnoot
Verlaag 'n noot met 'n halftoon
Die sleutel wat die note onder middel C besfryf
Die hoë en lae klanke van musiek
Vinnig en lewendig speel
'n Kort lyntjie wat gebruik word om note bokant en onderkant die notebalk te skryf
Die teken in musiek wat stilte aandui
Dit bevat 5 lyne en 4 spasies. Dit word gebruik om note op te skryf.
Die sleutel wat die note bokant middel C aandui.
Die nootname van die spasies in die G sleutel (Van onder na bo)