This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die basis van alle musiek
Die Italiaanse woord vir "vinnig en lewendig"
Die musiekterm vir matig sag
Agt opeenvolgende note
Die waarde van 'n triool van agste note (as jy die note bymekaar tel)
Die sleutel wat die hoë note oopsluit
Die sleutel wat die bas of lae note oopsluit
Die noot wat 4 tellings tel
Forte beteken
Taa-aa is die Franse tydnaam vir...