This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n Grafiek wat klasse of groepe data in verhouding tot die hele datastel uitbeeld.
'n Elektroniese toestel wat gebruik word om die beeld op ‘n rekenaar skerm teen ‘n muur te wys.
Velle plastiek waarop geskryf, geteken, of gefotokopieer kan word.
‘n Grafiek waar die x-as data intervalle aandui.
Program waarop skyfies (slides) gemaak kan word.
Diagramme wat prosesse uitbeeld.
... het gewoonlik simbole om strukture soos brûe, spoorweglyne en hoofpaaie aan te dui.
Oudiovisuele hulpmiddels maak gebruik van watter twee sintuie. (oudio) & (visueel)
Program waarop video konferensies gehou kan word.
Die sleutel tot goed ontwerpte uitdeelstukke is ...
‘n Grafiek wat tendense, siklusse, op- of afwaartse neigings oor ‘n tydperk voor stel.