This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 5 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Help om. beter te sien
Word gebruik in die studie van klein voorwerpe
Gebruik buskruit en staalballetjies in oorlog
Vervoer wat spore en steenkool gebruik
Instrument waarmee ons skryf met grafiet
Word gevind in elke moderne badkamer
Word gebruik om voorwerpe van ver af te sien
Uitvinding wat die verspreiding van boeke vergemaklik het
Gebruik vir die weeg van voorwerpe
Instrument om tyd te meet
Gebruik om liggaamsdele te vervang