GEREEDSKAP Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Career & Employment has 17 clues. Answers range from 3 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Word gebruik om lang, horisontale dagha-lasse af te werk tussen steenlae.
Met van lang lentes van materiaal
Word gebruik om te keer dat boulyn slap hang wanneer dit oor lang afstande gespan word.
'n Lang deurskynende PVC - pyp met gekleurde water gevul om waterpasvlakke te toets.
Om dagha te skep, op te tel, te plaas of op stene te lê
Om beitels te slaan wanneer houtlasse gemaak word.
Om koperpype volgens die verlangde lengtes te sny.
Vir die sny van beton en steenwerk.
Vir swaar hamerwerk.
Om gepleisterde mure gelyk te stryk.
Om pleister voor en gedurende die pleisterproses te bevogtig.
Om pleister wat van die muur afgekrap word, daarop te plaas.
Om harde grond los te werk.
Die meng van beton en dagha.
Om braam aan die binnekant van pype na snywerk te verwyder.
Om moere en boute van verskillende groottes vas en los te draai.
Om gepleisterde mure te skraap of af te stryk.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Definisies

Matching Quiz

Grondbesoedeling:

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword