This printable crossword puzzle on the topic of Ecology & Evolution has 14 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Laaste van drie segemente van 'n Insek
Baba Vlinder
Chemiese Reuk om mee te kommunikeer
Waarvoor gebruik mense Lac Insekte
Jong Insek wat amper soos die Ouers lyk
Proses om van vorm te verander
Oog met baie Lense
By se Tong
Organe waarmee die By voel, ruik en afstande meet
Proses van die werping van die Eksoskelet
Beskermende plek war die Metamorphosis plaasvind
Baie, maar nie alle Insekte het hierdie
Watter Insek met Vlerke vlieg nie graag nie
Sonder watter Insek sterf Mens en Dier