Gee die terme van die volgende komponente wat in die go-girls/4-boys gedoen word. Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Physical Education & Fitness has 12 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wanneer ons opwarm en ons strek. Wat verbeter ons van ons spiere?
Wat noem ons dit as ons tussen oefeninge vir so paar sekondes wag?
Ons spiere het goeie ___________ as ons vir 'n langtydperk kan oefen?
Wat verbeter ons wanneer ons oefeninge soos push ups en squads doen?
Watter stelsel in ons liggaam word geoefen as ons langafstand hardloop?
Ons doen 2 keer per week go-girls/4-boys
Ons oefen teen 'n maksimale _________ .
Hoe hard ons oefen.
__________ bestaan uit spier, been en vet.
Hoeveel oefeninge ons doen
Ons lesse hou vir 60 min aan.
Wat doen ons aan die einde van die les?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

LO

Crossword

lewensorientering 2

Matching Quiz

Bywoorde

Crossword

Filippense

Crossword

Brommer en by

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword