This printable matching worksheet on the topic of Afrikaans has 12 questions and answers to match. This matching worksheet is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Sy weet wat sy wil hê en sy hou by haar besluit.
Sy is nie bang om haar biologiese pa geld te gaan vra om verder te leer nie.
Sy besluit om die hele Bybel deur te lees. / Wanneer sy begin met die tjokbrok-projek hou sy enduit daarmee vol.
Sy vra vir Hanmarie, Loisie en Lindiwe om elkeen by te dra by vir die graad 8-entrepreneursprojek.
Stefaans erken haar as sy dogter.
Sy kan nie wasgoed met haar hand uitdroog nie.
Stefaans se ma.
Tina se ma.
Jakob se ma
Hy word per ongeluk deur Oumies se pa doodgeskiet toe hulle gaan jag.
Hy val in 'n pot kokende pap.
Hy word deur Oumies se pa doodgeskiet omdat hy die Boere help.