This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter twee worde maak die word ossewa?
Wat is die agtervoeg vir waar?
Oupa en …?
Brief en bus maak …?
Kind en … maak kinderdae?
Said en kruis maak …?
Prins en …?
Wat is ‘n aktuer in engels.
Wat is ‘n kelnerin in Engels?
Lewe en styl maak …?
Watter twee worde maak verjaar(s)sag?
Wat is die vroulik vir oom?
Wat is die vroulik vir oupa?
Dier en tuin maak …?