This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee die vroulik naam vir kelner
Wat is die samestelling vir boek en kennis
Gee die manlik naam vir ooi
Wat is die agtervoegsel van geluk
Gee die voorvoegsel vir ken
Gee die samestelling vir broer en kind
Die vroulik naam vir boer
Die intensiewe vorm vir koud
Die intensiewe vorm vir rooi
Die verkleinwoord vir boom
Die meervoud vir kat
Die manlik woord vir heldin
Die vroulik woord vir prins
Die verkleinwoord vir seun