This printable crossword puzzle on the topic of Physical Geography has 17 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dinge in die natuurlike omgweing, soos riviere en berge
Hoë, plat binnelandse dele van 'n land
Waar die see en land bymekaar kom
Laagliggende land wat naby die see is
'n Steil heilling tussen 'n plato eb 'n laer gebied
'n Inham of duik in die kuslyn
'n Stuk hoëland wat in die see inloop
'n Groep of ketting van berge
Die hoogste punt van 'n berg
'n Hoër gebied wat nie so groot soos 'n berg is nie
'n Lae gebied tussen heuwels en berge
Die begin van 'n rivier of spruit
Waar die rivier begin
'n Klein riviertjie
'n Spruit of rivier wat in 'n groter rivier invloei
Die gebied waar die rivier sy water vandaan kry
Al die riviere en spruite in 'n opvanggebied