This printable crossword puzzle on the topic of Physical Geography has 10 clues. Answers range from 5 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die woord wat beskryf waar die land hoër of laer is.
Dit word as 0 m gemeet.
Die uKhahlamba Drakensberge is deel van hierdie reliëfgebied.
Hierdie reliëfgebied is laagliggend met 'n hoogte van tussen 0 en 500 m.
Die hoë, plat reliëfgebied in die binneland van SA
Dit is eers Ankoerebis genoem, die Khoikhoi naam wat "plek van groot lawaai beteken.
'n Vleilandgebied met moerasse, strande, woude en ook seekoeie.
Dit is naby die kuslyn van Kaapstad geleë en is talle jare as 'n tronk gebruik.
Rotsformasies wat beroemd is weens die goudkleurige kranse.
Hoogte bo seespieël is die ................. wat 'n plek bo seespieël is.